SLUIT AAN BY DIE B4T CONNECT-NETWERK

Ons nooi graag besigheidseienaars en professionele persone uit om aan te sluit by die B4T Connect-besigheidsnetwerk – ’n platform waar geloof en besigheid bymekaarkom met doel en impak om deur besigheid die Koninkryk te groei.

Kom word deel van hierdie betekenisvolle netwerk en beweging wat jou nie net inspireer nie, maar ook verbind met ander wat dieselfde hart dra.

Vul die onderstaande vorm in – ons sal jou kontak via e-pos.

WAT KRY JY AS LID VAN B4T CONNECT?

Netwerkge-leenthede & aanlyn-sessies
Profiel op die Connect-gids

Bemarking op ons sosiale media & meer
Verhoogde blootstelling
Toegang tot kenners, kundiges, advies & insette
Toegang tot besigheids-mentorskap

Bybelse besigheids-beginsel-bronne
Internasionale besigheidsuit-reik-geleenthede

Scroll to Top